Pro Deo Church logo
  • Facebook - Grey Circle
  • Twitter - Grey Circle
  • YouTube - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

Pro Deo Church 

Sundays at the Protea Hotel Durbanville, Jip De Jager  Drive, Vineyards Office Estate, Tyger Valley, Cape Town

+27 (0)21 434 1101 | info@prodeo.co.za

SONDAG

PROTEA HOTEL DURBANVILLE

99 JIP DE JAGER DR.

VINEYARDS OFFICE ESTATE

AFRIKAANSE DIENS 08:30

ENGELSE DIENS 10:00

by Pro Deo Kerk

Welkom

Welkom by Pro Deo se webblad. 

 

Ons is 'n Christelike kerk in die Noordelike Voorstede van Kaapstad

 

Kyk die video vir dit wat jy moet weet voor jy aangaan.

Waar jy behoort!

Hello

MET AANKOMS:

 

Daar is oorgenoeg parkering by die hotel.

Sodra jy by die deure kom sal "n vriendelike vrywilliger jou groet en jou al die inligting gee wat jy benodig.

"KIDZ" KERK

KIDZ INTEKEN

Kinders behoort hier!

Ons Kidz kerk word beman deur fantastiese, bekwame vrywilligers wat jou kind sal laat tuis voel.

 

Dis relevant, vol energie, hope pret en hulle sal dit geniet.

Ons het ook 'n baba area vir ouers met klein kindertjies.

GRATIS KOFFIE

Daar sal altyd goeie koffie by Pro Deo wees.

 

Raai wat, dis gratis!

Voel vry om vir jouself 'n koffie te kry en iemand nuut te ontmoet; want goeie verhoudings begin altyd oor 'n koppie koffie.

 

MUSIEK

"WORSHIP"

Musiek speel 'n belangrike rol in ons diens. Ons sing oor God, Sy liefde en genade vir ons.

Musiek by Pro Deo is 'live', relevante kontemporêre Christelike musiek en duur tot 20 minute.

Jy kan deelneem soos jy

gemaklik voel.

Praktiese Preke

DIE BOODSKAP

Die boodskappe wat jy by Pro Deo hoor is prakties, uit die Bybel en dit sal jou inspireer ongeag waar jy op jou geestelikke reis is.

Dis eg, relevant en dit gaan alles oor Jesus.

jy kan verwag by 'n diens

Wat

What to expect at Pro Deo Church

Kyk die 30-sekonde video om 'n idee te kry van ons Sondae dienste.

Die diens is 'n uur lank en jy kan aantrek waarin jy gemaklik voel.